*20/07/2023, 12H53
Kennisgewing:
Onderbreking in waterdienste te Keimoes*
Sekere dele van Keimoes ervaar swak of geen waterdruk. Daar is nog n pyp wat herstel moet word by die suiweringstelsel.
Die terrein
Ons vra dat die gemeenskap geduld sal beoefen. Die waterafdeling is baie hard besig om herstelwerk te doen.
Jammer vir die ongerief.
Mnr A. Phete
Waarnemende Munisipale Bestuurder