valRoll_withoutOwners_to_publish
2021/2022
- DRAFT ANNUAL REPORT Uploaded on: October 26, 2022
INSPEKSIE VAN AANVULLENDE WAARDASIEROL 2022 EN INDIENING VAN BESWARE
Kennis geskied ingevolge Artikel 49(1)(a)(i) saamgelees met Artikel 78(2) van die Plaaslike Regering: Munisipale Eiendomsbelasting Wet, 2004 (Wet 6 van 2004), hierna verwys na die “Wet”, dat die Aanvullende Waardasierol vir 2022 vanaf 24 Oktober 2022 tot 30 November 2022 gedurende kantoor-ure (Maandag tot Vrydag tussen 7:30 en 16:30) by ALLE Kantore van die Kai-Garib Munisipaliteit (Kakamas, Keimoes, Kenhardt, Riemvasmaak, Vredesvallei, Augrabies, Marchand, Alheit, Lutzburg, Cillie en Lennertsville) ter insae lê,
Eienaars van eiendomme of enige ander persone word hiermee in terme van Artikel 49(1)(a)(ii) saamgelees met Artikel 78(2) van die Wet, uitgenooi om enige besware by die Munisipale Bestuurder in te dien, teen enige aangeleentheid rakende die Waardasierol of wat weggelaat is uit die Waardasierol, binne die voorgeskrewe tydperk.
U aandag word daarop gevestig dat, in terme van Artikel 50(2) van die Wet, enige besware moet wees ten opsigte van ‘n spesifieke individuele eiendom en nie teen die Waardasierol as sulks nie. Die voorgeskrewe beswaarvorm is verkrygbaar by AL die betaalpunte van Kai-Garib Munisipaliteit. Die voltooide vorm moet nie later as 30 November 2022 aan die onderstaande adres gestuur word nie:
Munisipale Bestuurder
Kai !Garib Munisipaliteit
Privaatsak X6
KAKAMAS
8870
Munisipale Bestuurder
Kai !Garib Munisipaliteit
11de Laan 9
KAKAMAS
8871
Vir enige navrae, kontak Mev. S. Coetzee by 054 461 6428 of e-pos sharonisaacks@gmail.com
Mnr BB Kordom
WNDE MUNISIPALE BESTUURDER
2022/2023
- RFQ 004-2023 REFUSE RVM EN VREDESVALLEI Uploaded on: July 27, 2022
- RFQ-003-2023 Road Maintenance Uploaded on: July 26, 2022
- RFQ-002-2023 Road Maintenance Uploaded on: July 26, 2022
- RFQ-001-2023 Road Maintenance Uploaded on: July 26, 2022
2022/2023
- Tender Invitation - T004_2023 (3) Uploaded on: October 3, 2022
- INVITATION TO BID WSIG T001 2023 Uploaded on: September 8, 2022
- T003-2023 - VREDESVALLEI: UPGRADING OF WATER PURIFICATION SYSTEM AND DISTRIBUTION NETWORK Uploaded on: August 30, 2022
- T002-2023_Management of Short Term Insurance Uploaded on: July 19, 2022
2022/2023
- NC082_2023_2025_FINAL_BUDGET_28_JUNE_2022_KAI_GARIB_MUNICIPALITY Uploaded on: July 13, 2022
2021/2022
- PERFORMANCE AGREEMENT -DIRECTOR PLANNING_202202161045 Uploaded on: May 6, 2022
- DIRECTOR - TECHNICAL SERVICES_202202161047 Uploaded on: May 6, 2022
- DIRECTOR - CORPORATE SERVICES_202202161046 Uploaded on: May 6, 2022
- CFO_202202161047 Uploaded on: May 6, 2022
KENNISGEWINGS HULPBEHOEWENDE BELEID KENHARDT
KAI! GARIB MUNISIPALITEIT
KENNISGEWING
KENHARDT WYK 9
KENNIS GESKIED HIERMEE DAT DIE REGISTRASIE VIR DIE HULPBEHOEWENDE BELEID WEER
GEDOEN WORD. ALLE PERSONE WAT REEDS SUBSIDIE ONTVANG MOET HERREGISTREER ASOOK
ALLE NUWE AANSOEKERS. MASSA REGISTRASIES SAL PLAASVIND BY DIE KENHARDT
GEMEENSKAPSAAL VIR DIE BOEKJAAR 2022/2023, VANAF MAANDAG 23 Mei 2022 TOT VRYDAG
27 MEI 2022.
TYE: 09H00 TOT 15H00
DIE VOLGENDE DOKUMENTE WORD BENODIG INDIEN U SOU KWALIFISEER:
1. IDENTITEITSDOKUMENT / GEBOORTE SERTIFIKATE ( VAN ALMAL IN HUIS )
2. BEWYS VAN INKOMSTE (BV. ‘PAYSLIP’/ CPS – STROKIES / BANKSTAAT )
3. BEëDIGDE VERKLARING INDIEN WERKLOOS
4. MUNISIPALE REKENING
GEEN ONVOLLEDIGE AANSOEKE SAL AANVAAR WORD NIE. MAAK DUS SEKER DAT U AL DIE
BOGENOEMDE DOKUMENTE HET.
DIE UWE
MUNISIPALE BESTUURDER
KENNISGEWINGS HULPBEHOEWENDE BELEID KAKAMAS
KAI! GARIB MUNISIPALITEIT
KENNISGEWING
KAKAMAS WYK 3&4
KENNIS GESKIED HIERMEE DAT DIE REGISTRASIE VIR DIE HULPBEHOEWENDE BELEID WEER
GEDOEN WORD. ALLE PERSONE WAT REEDS SUBSIDIE ONTVANG MOET HERREGISTREER ASOOK
ALLE NUWE AANSOEKERS. MASSA REGISTRASIES SAL PLAASVIND BY DIE RK SAAL (BLOU
SAAL) VIR DIE BOEKJAAR 2022/2023, VANAF MAANDAG 09 Mei 2022 TOT VRYDAG 13 MEI 2022.
TYE: 09H00 TOT 15H00
DIE VOLGENDE DOKUMENTE WORD BENODIG INDIEN U SOU KWALIFISEER:
1. IDENTITEITSDOKUMENT / GEBOORTE SERTIFIKATE ( VAN ALMAL IN HUIS )
2. BEWYS VAN INKOMSTE (BV. ‘PAYSLIP’/ CPS – STROKIES / BANKSTAAT )
3. BEëDIGDE VERKLARING INDIEN WERKLOOS
4. MUNISIPALE REKENING
GEEN ONVOLLEDIGE AANSOEKE SAL AANVAAR WORD NIE. MAAK DUS SEKER DAT U AL DIE
BOGENOEMDE DOKUMENTE HET.
DIE UWE
MUNISIPALE BESTUURDER
KENNISGEWINGS HULPBEHOEWENDE BELEID KEIMOES
KAI! GARIB MUNISIPALITEIT
KENNISGEWING
KEIMOES WYK 6
KENNIS GESKIED HIERMEE DAT DIE REGISTRASIE VIR DIE HULPBEHOEWENDE BELEID WEER
GEDOEN WORD. ALLE PERSONE WAT REEDS SUBSIDIE ONTVANG MOET HERREGISTREER ASOOK
ALLE NUWE AANSOEKERS. MASSA REGISTRASIES SAL PLAASVIND BY DIE RK SAAL VIR DIE
BOEKJAAR 2022/2023, VANAF MAANDAG 09 Mei 2022 TOT VRYDAG 13 MEI 2022.
TYE: 09H00 TOT 15H00
DIE VOLGENDE DOKUMENTE WORD BENODIG INDIEN U SOU KWALIFISEER:
1. IDENTITEITSDOKUMENT / GEBOORTE SERTIFIKATE ( VAN ALMAL IN HUIS )
2. BEWYS VAN INKOMSTE (BV. ‘PAYSLIP’/ CPS – STROKIES / BANKSTAAT )
3. BEëDIGDE VERKLARING INDIEN WERKLOOS
4. MUNISIPALE REKENING
GEEN ONVOLLEDIGE AANSOEKE SAL AANVAAR WORD NIE. MAAK DUS SEKER DAT U AL DIE
BOGENOEMDE DOKUMENTE HET.
DIE UWE
MUNISIPALE BESTUURDER
2020/2021
- NC082_Mid-year Budget and Performance Assesment_Section 72_2022 Uploaded on: May 5, 2022
- NC082_Mid-year Budget and Performance Assesment_Section 72_2021 Uploaded on: May 5, 2022
Onder leiding van die voormalige Burgemeester van Kai !Garib…
Onder leiding van die voormalige Burgemeester van Kai !Garib Munisipaliteit, Mnr. Marius Louw en die huidige waarnemende Munisipale Bestuurder, Dr. Johny Mac Kay, was ons instaat om nuwe vloot aan te koop, wat sal bydra tot effektiewe dienslewering.
·
Kennisgewing aan gemeenskappe met betreķking tot water voors…
Kennisgewing aan gemeenskappe met betreķking tot water voorsienning tydens Desember 2021. Geliewe kennis te neem dat Kai !Garib Munisipaliteit, veral die Kakamas gebied, huidiglik waternood ondervind. Ons wil u graag in kennis stel dat die Munisipaliteit tans besig is om die water voorsiennings probleem aan te spreek en op te los. Tydelike beurt water sal toegepas word, om genoegsame water voorsienning te verseker. Die Skedule sal teen more versprei word op alle sosiale media. Ons versoek aan die gemeenskap is om water spaarsamig te gebruik gedurende die Fees-seisoen. Ons vra ook dat die gemeenskap asseblief water opgaar tydens beskikbaarheid, om sodoende voorsienning te maak vir water beskikbaarheid. U samewerking in die verband word hoog op prys gestel. Dr. J. Mac Kay
Wnd Munisipale Bestuurder
Kai !Garib Munisipaliteit
Nice to take note that Kai ! Garib Municipality, especially the Kakamas area, is currently experiencing a water emergency. We would like to inform you that the Municipality is currently addressing and solving the water supply problem. Temporary turn of water will be applied, to ensure sufficient water supply. The Schedule will be spread on all social media by tomorrow. Our request to the community is to use water saver during the Festival season. We also ask that the community please collect water during availability, to make provision for water availability. Your cooperation in this relation is highly priced. Dr. J. Mac Kay
Wnd Municipal Manager
Hey! Garib Municipality ·
Post from Kai !Garib Municipality Facebook page
Post from Kai !Garib Municipality Facebook page
Post from Kai !Garib Municipality Facebook page
Post from Kai !Garib Municipality Facebook page
KAI !GARIB MUNISIPALITEIT- KENNISGEWING: Kennis geskied hier…
KAI !GARIB MUNISIPALITEIT- KENNISGEWING: Kennis geskied hiermee dat daar ‘n water onderbreking op 20 Oktober 2021 te Suidrand gemeenskap sal wees. Dit is as gevolg van die dam wat skoon gemaak word om die water kwaliteit te verbeter. Kai !Garib Munisipaliteit doen beroep op inwoners om houers te vul met water. Vir enige navrae kontak die 24 uur- Inbelsentrum by 054 461 6700 of whatsapp nommer 079 873 3767. Dr. Mac Kay
Waarnemende Munisipale Bestuurder
Knowledge is done hereby that there will be a water outage on 20 October 2021 in Southrand community. This is because of the dam that is cleaned to improve the water quality. Kai! Garib Municipality urges residents to fill containers with water. For any enquiries contact the 24 hour call centre at 054 3767. 461 or whatsapp number 079 873 Dr. Mac Kay
Acting Municipal Manager ·
Nuwe Riool trokke vir Kai !Garib. ·
Kennisgewing: Graag wil ons net die inwoners van Kakamas he…
Kennisgewing:
Graag wil ons net die inwoners van Kakamas herinner om steeds houers vol water te maak vir huishoudelike gebruik, aangesien instandhoudingswerk by die opgaardamme steeds voortgaan van vandag af.
Baie dankie vir u kennisname.
·
Kennisgewing: Leerlinglisensie Klasse te Keimoes. Neem asse…
Kennisgewing:
Leerlinglisensie Klasse te Keimoes. Neem asseblief kennis dat u nou weer afsprake kan maak vir Leerlinglisensies te Keimoes Verkeerskantoor. Datums vir nou is: Maandag, 18 Oktober 2021 en Maandag, 25 Oktober 2021. Daar sal ‘n 09h00 klas en ‘n 11h00 klas wees. Deur die loop van die maand sal nog datums oopgemaak word. Baie dankie vir u kennisname.
Please note that you are now able to book appointments for learner’s licenses at Keimoes Traffic Office. Dates for now are: Monday, October 18, 2021 and Monday, October 2021. There will be a 09 a.m. class and a 11 p.m. class. Through the course of the month, more dates will be opened. Thank you very much for your note-taking. ·
Covid-19 Outreach- Program in Ward 6 (Keimoes) in co-operati…
KAI !GARIB MUNISIPALITEIT KENNISGEWING Kennis geskied hierm…
KAI !GARIB MUNISIPALITEIT KENNISGEWING Kennis geskied hiermee dat daar ‘n water onderbreking sal wees op 7 Oktober 2021 te Langverwag, Kakamas. Dit is as gevolg van die dam wat skoon gemaak word om die water kwaliteit te verbeter. Kai !Garib Munisipaliteit doen ‘n beroep op inwoners om houers te vul met water. Vir enige navrae kontak 24 Uur- Inbelsentrum by 054 461 6700 of whatsapp nommer 079 873 3767. Dr. J. Mac Kay
Waarnemende Munisipale Bestuurder
Knowledge is done hereby that there will be a water interruption on 7 October 2021 to Long-await, Kakamas. This is because of the dam that is cleaned to improve the water quality. Kai! Garib Municipality urges residents to fill containers with water. For any enquiries contact 24 Hour-Call Center at 3767. 054 461 or WhatsApp number 079 873 Dr. J. Mac Kay
Acting Municipal Manager ·
Joint endeavour with the Regional Dept of Health. NGO’s in …
Joint endeavour with the Regional Dept of Health.
NGO’s in Kai !Garib are pulling their resources together in Curriescamp this morning, to support the President’s Vooma Vaccination Campaign.
#Stay safe #Vaccinate!
Geagte Gemeenskap van Langverwag/Suid rand/Dorp Neem asb. k…
Neem asb. kennis van ‘n waterpyp by die hooflyn wat gebreek het.
Die Munisipaliteit doen ‘n beroep dat gemeenskappe houers vul met water.
Die Munisipaliteit is tans besig om die pyp te herstel.
Jammer vir enige ongerief veroorsaak.
Vir enige navrae kontak die Tegniese Afdeling/ Inbel sentrum: 054 4616700
Dr. J. Mac Kay
Munisipale Bestuurder
Post from Kai !Garib Municipality Facebook page
Me. Anna Danièls van Noodkamp 126, was as kind met polio ged…
Post from Kai !Garib Municipality Facebook page
Post from Kai !Garib Municipality Facebook page
Day 2: Registration & Vaccination at…
Raadslede Sacco en Basson plant bome in …
Raadslede Sacco en Basson plant bome in 50 Hektaar, Kanoneiland. Voedsel produkte is ook aan die plaaslike Kleuterskool oorhandig.
·
BEGROTING,GEȉNTEGREERDE ONTWIKKELINGSPLAN PROSES PLAN VIR DIE 2021/2022 BOEKJAAR
2021/2022
- T008-2022 Uploaded on: June 15, 2022
- T007-2022 Uploaded on: June 15, 2022
- T006-2022 Uploaded on: June 15, 2022
- INVITATION TO BID T001-2022 Uploaded on: July 28, 2021
2021/2022
- RFQ-011-2022 Black Refuse Bags Uploaded on: June 15, 2022
- RFQ-010-2022 Building Materials Uploaded on: March 3, 2022
- RFQ-009-2022 EPWP Protective Clothing Uploaded on: March 3, 2022
- RFQ-008-2022 Pit Latrine.docx Uploaded on: October 1, 2021
- RFQ-007-2022 PPE for EPWP Uploaded on: August 17, 2021
- RFQ-006-2022 - Black Refuse Bags Uploaded on: August 3, 2021
- RFQ-005-2022 PPE Covid-19 Uploaded on: July 29, 2021
- RFQ-004-2022-Post-Employment Medical Uploaded on: July 29, 2021
- RFQ-003-2022-Landfill Sites Uploaded on: July 29, 2021
- RFQ-002-2022 Cleaning Aids Uploaded on: July 29, 2021
- RFQ T001-2022 Uploaded on: July 23, 2021
Persverklaring: Kai !Garib sê oortreders sal vervolg word
Videos van waar lede van ‘tender bende’ in vorm van drukgroep uit die Alheit woongebied by Kakamas, vullis voor die Kai Garib Munisipaliteit se kantore stort, het sosiale media versprei.
Volgens die beëdigde verklarings van drie munisipale amptenare, waaronder die huidige Waarnemende Munisipale bestuurder, Dr. Johny McKay, het lede van die gemeenskap die vullissakke voor die ingang van die munisipale gebou opgehoop om toegang tot die gebou te versper. Die druk groep het ook aanspraak gemaak dat hul wel belangstel om te tender vir die betrokke kontrak.
Beide verklarings, wat glo gebruik is om ‘n kriminele saak by die Kakamas SAPD aanhangig te maak, meen die drukgroep het die betrokke werknemers van die muninisipaliteit geintimideer.
Volgens Mary-Ann Pienaar, woordvoerder van die Munisipaliteit, is beide Kontrakteur en Munisipale werkers gestop van dieselfde drukgroep om vullis te verwyder binne in die Alheit gebied.
By navraag oor waarom daar ‘n tender vir vullisverdwydering in die gebied is, het Pienaar bevestig dat die munisipaliteit tans met ‘n vlootprobleem te doen staan en intussen van plaaslike kontrakteurs gebruik maak om hierdie munisipale diens te lewer.
“Dit is ons manier om te sorg dat die diens gelewer word en terselfde tyd terug te ploeg in die gemeenskap.
Pienaar het die Gemsbok verseker dat die korrekte tenderproses gevolg is vir die betrokke tender en dat die munisipaliteit ‘n formele oudit van die tenderproses sou verwelkom.
“Die munisipaliteit gaan tans aan om dienste in die gemeenskap te lewer ten spyte daarvan dat die drukgroep vullisverwydering en ander projekte verhinder,” het Pienaar aan die Gemsbok gesê.
Kai !Garib meen dat die gemeenskap slegs hoogste 4% van hulle munisipale dienste betaal, dit wil sê slegs R936,59 van die R22 595,25 (die totale munisipale bedrag vir die hele gemeenskap), die munisipaliteit se dienslewering tans as ‘n vrugtelose uitgawe klassifiseer.
Die dienslewering waarna Kai Garib hier verwys bestaan uit die voorsiening van skoon water, riool en vullisverwydering asook eiendomsbelasting.
Die fondse vir die begraafplaas se opgradering, wat tans ook deur die drukgroep in sys spore gestaak word, binne die volgende drie maande aangewend moet word. “Anders word heirdie befondsing weggeneem en as nie-nagekom bestempel word.
Pienaar sê dat die munisipaliteit tans met ‘n intensiewe diensleweringsprogram besig is en dat ‘n vlugtige reaksie taakspan op die been gebring is, om aan dringende dienslewerings klagtes aandag te gee.
“Hierdie addisionele span is daar om die taak van die algemene diensleweringspanne soos riool, water en vullis asook tegniese spanne soos elektrisiteit ens te versterk,” sê Pienaar.
Sy sê dat hierdie span reeds eerste in Alheit begin het om dienste daar aan te spreek.
Ten spyte hiervan het die drukgroep glo verskeie projekte gestuit.
Die Gemsbok on ter perse nie enige verteenworodigers van die drukgroep vir kommentaar bereik nie.
Intussen het Pienaar gesê inwoners is welkom om met die munisipaliteit te skakel indien hulle enige inligting wil bekom rakende die munisipaleteit se diensleweringsprogramme en ander belangrike inligting wat in die belang van die gemeenskap is.
Pienaar sê verder dat hoewel dienslewering soms weens verouderde infrastruktuur en foutiewe voertuie vertraag word, doen die Kai !Garib Munisipaleteit alles in hulle vermoë om aan die behoefte van sy inwoners te voldoen.
Klagtes kan per whatsapp na 079 873 3767 gestuur word. Kontak nommer van Inbelsentrum is 054 461 6700.
Vuurvegter Sleepwaens Artikel
Gedurende April 2021 het Kai !Garib Munisipaliteit drie veeldoelige vuurvegter sleepwaens bekom deur ‘n MIG projek. Die projek was geskryf as ‘n Covid-19 projek. Hierdie sleepwaens is elk toegerus met ‘n 600 lt water tenk, hoë druk pomp en fyn sproei spuitstuk. Dit is so toegerus om publieke areas in dorps gebiede te saniteer, asook stedelike en landelike brande te blus. Elk besit die vermoeë om dit self vanuit ‘n kanaal of dam te vul wat dit ideaal maak in landelike besproeiings gebiede. Die tenk eenheid kan ook vanaf die sleepwa gehaal word en op ‘n bakkie geplaas word in gebiede waar ‘n sleepwa nie in kan gaan of draai nie. Aangesien Kai !Garib Munispale Area uit drie groot dorpe bestaan, is daar een vir elke dorp. Hierdie eenhede is aansienlik doeltreffend vir die blus van vure en dit sal ook die reaksie tyd van die Brandbestrydings spanne verbeter. Na die aanwesige modifikasies sal hierdie sleepwaens eersdaags in Julie 2021 in gebruik geneem word. Die Munisipaliteit en werknemers is verskriklik in hul noppies en dankbaar, en sien uit daarna om ons Gemeenskappe met hierdie toerusting te diens.
Water onderbreking te Augrabies gemeenskap
Kennis geskied hiermee dat daar water onderbreking te Augrabies gemeenskap is tot op 4 Junie 2021.
Dit is as gevolg van die kanaal water wat deur die Besproeiings Raad afgesit is om instandhouding op die kanaal te laat doen.
Water sal slegs voorsien word deur waterlorries van Munisipaliteit vanaf soggens tot 16h30. Inwoners word versoek om water spaarsamig te gebruik.
Vir enige navrae kontak 24 ure Inbelsentrum by 054 4616700 of whatsapp nommer 079 873 3767.
Dr Mac Kay
Waarnemende Munisipale Bestuurder
2021/2022
- Kai Garib Schedule of Key Budget Deadlines Process Plan 2021-2022 (Final) Uploaded on: August 19, 2021
- FINAL IDP 25 JUNIE 2021 Uploaded on: July 20, 2021
- Kai Garib Municipality_Draft IDP_2021-22 (1) Uploaded on: May 4, 2021