Waarsku Die Burgermeester van Kai !Garib Munisipaliteit wil …
Waarsku Die Burgermeester van Kai !Garib Munisipaliteit wil hiermee motoriste waarsku om hul spoed aan te pas by heersende nat paaie. Groot poele water is oral te vind. Tegnies Afdeling met Senior Bestuur is tans besig met beplanning vir herstel van paaie en sal dus aandag geniet onmiddelik na die rëen seisoen. Dr Mac Kay Waarnemende Munisipale Bestuurder
The Mayor of Kai! Garib Municipality hereby wishes to warn motorists to adjust their speed from predominantly wet roads. Large pools of water can be found everywhere. Technical Department with Senior Management is currently planning for road repair and will therefore enjoy attention immediately after the rainy season. Dr Mac Kay Acting Municipal Manager ·
Kai !Garib Munisipaliteit wil hiermee beroep op inwoners doe…
Kai !Garib Munisipaliteit wil hiermee beroep op inwoners doen wat in laaglêende gebiede woon, om hulle belangrike persoonlike dokumente, soos ID’s, by veiliger plekke te berg. Ons verwag abnormale reënval en koue. Ons doen vêrder ñ beroep op ouers om te kyk dat hul kinders nie in water poele speel nie. Ons vra ook dat ouers ten alle tye bewus waar hul kinders is. Vir enige navrae of noodhulp kontak ons 24 uur inbelsentrum by 054 461 6700. Dr. Mac Kay Waarnemende Munisipale Bestuurder
We further appeal to parents to watch that their children do not play in water pools. We also ask that parents are aware of where their children are at all times. For any inquiries or emergency assistance, contact our 24 hour call center at 054 461 6700. Dr. Mac Kay Acting Municipal Manager ·
*LOADSHEDDING*…
Eskom het aangekondig dat LS landwyd ingestel word in stage 2 vanaf Maandag (20/06/2022) tot Donderdag (23/06/2022), *daagliks vanaf 17:00 – 22:00.*
Die volgende gebiede word as volg geraak:
*KEIMOES*
*Maandag – 20/06/2022*
Word nie geraak nie
*Dinsdag – 21/06/2022*
20:00 – 22:00
*Woensdag – 22/06/2022*
20:00 – 22:00
*Donderdag – 23/06/2022*
Word nie geraak nie
*KENHARDT*
*Maandag – 20/06/2022*
Word nie geraak nie
*Dinsdag – 21/06/2022*
Word nie geraak nie
*Woensdag – 22/06/2022*
17:00 – 18:30
*Donderdag – 23/06/2022*
17:00 – 18:30
Indien enige veranderings plaasvind, sal dit deurgegee word.
Kennisgewing aan gemeenskap van Langverwag. Geliewe kennis …
Kennisgewing aan gemeenskap van Langverwag. Geliewe kennis te neem dat Kai !Garib Munisipaliteit, binne Langverwag gebied huidiglik waternood ondervind. Die rede is as gevolg van waterpomp is foutief. Tegniese Afdeling is tans besig om te werk aan die probleem Jammer vir ongerief Dr. J. Mac Kay
Waarnemende Munisipale Bestuurder
Please take note that Kai! Garib Municipality, within Langverwag area is currently experiencing water emergency. The reason is because water pump is faulty. Technical Department is currently working on the issue Sorry for any inconvenience caused Dr. J. Mac Kay
Acting Municipal Manager ·
Kai Garib Municipality Youth Month Celebrations : Build-Up …
Kai Garib Municipality Youth Month Celebrations : Build-Up Program.
Theme – ” Commeroration of our fallen heroes and heroines”
Today will be the unveiling of the newly revamped monument of Roseline Cloete and Michael Julius.
Stay tuned for the interviews that will follow.
Kennisgewing aan gemeenskap Kai !Garib Geliewe kennis te ne…
Kennisgewing aan gemeenskap Kai !Garib Geliewe kennis te neem dat Kai !Garib Munisipaliteit gebied huidiglik tydelike kragonderbreking ondervind. Eskom is tans besig om te werk aan die probleem Dr. J. Mac Kay
Waarnemende Munisipale Bestuurder
Please take note that Kai! Garib Municipality area is currently experiencing temporary power outage. Eskom is currently working on the issue Dr. J. Mac Kay
Acting Municipal Manager ·
Kennisgewing aan gemeenskap van Keimoes Uitbreding 3, 6, 7 …
Kennisgewing aan gemeenskap van Keimoes Uitbreding 3, 6, 7 en Gammacor Geliewe kennis te neem dat Kai !Garib Munisipaliteit, binne Keimoes gebied huidiglik waternood ondervind. Die rede is as gevolg van pyp breek Tegniese Afdeling is tans besig om te werk aan die probleem Jammer vir ongerief Dr. J. Mac Kay
Waarnemende Munisipale Bestuurder
Please take note that Kai! Garib Municipality, within Keimoes area is currently experiencing water emergency. The reason is because of pipe break Technical Department is currently working on the issue Sorry for any inconvenience caused Dr. J. Mac Kay
Acting Municipal Manager ·
Volunteer youth in Keimoes together with the Municipality cl…
Post from Kai !Garib Municipality Facebook page
Kennisgewing aan gemeenskap van Kakamas Hashvalley, Cillié w…
Kennisgewing aan gemeenskap van Kakamas Hashvalley, Cillié woonbuurt. Die probleem is uitsorteer. Tydelike Mobile water uitreikings program het begin in Cillie en daarna Hashvalley. Jammer vir die ongerief Die uwe Dr. Mac Kay Waarnemende Munisipale Bestuurder
The problem has been sorted out. Temporary Mobile water outreach program has started in Cillie and then Hashvalley. Sorry for the inconvenience Yours truly Dr. Mac Kay Acting Municipal Manager ·
Kennisgewing aan gemeenskap van Kakamas Hashvalley, Cillié w…
Kennisgewing aan gemeenskap van Kakamas Hashvalley, Cillié woonbuurt. Tydelike Mobile water uitreikings program van Saterdag oggend is verskuif na later deur die dag Die rede as volg, water vragmoter is beskadig en battery is gesteel. Kontrakteur is besig om die skade te herstel. Jammer vir die ongerief Die uwe Dr. Mac Kay Waarnemende Munisipale Bestuurder
Temporary Mobile water distribution program from Saturday morning has been moved to later in the day The reason as follows, water truck was damaged and battery was stolen. Contractor is busy repairing the damage. Sorry for the inconvenience Yours truly Dr. Mac Kay Acting Municipal Manager ·
Kennisgewing aan gemeenskap van Vredesvallei Tydelike Mobile…
Kennisgewing aan gemeenskap van Vredesvallei Tydelike Mobile water uitreikings program lyk as volg. Vrydag 27 Mei 2022 Sondag 29 Mei 2022 Dinsdag 31 Mei 2022 Jammer vir die ongerief Die uwe Dr. Mac Kay Waarnemende Munisipale Bestuurder
Temporary Mobile water distribution program looks as follows. Friday 27th May 2022 Sunday 29th May 2022 Tuesday, May 31, 2022 Sorry for the inconvenience Yours truly Dr. Mac Kay Acting Municipal Manager ·
Kennisgewings aan die Gemeenskap van Vredesvallei…
Gemeenskap ondervind water onderbreking vir afgelope tyd, nadat water netwerkstelsel vandaliseer is.
Munisipaliteit is in proses om die herstel werk te doen. Herstel werk sal 4dae neem. Die Gemeenskap sal dus tydelik elke 2de dag van water voorsien word. Water program sal dus kommunikeer word op alle sosiale media.
Verder doen Kai !Garib Munisipaliteit beroep op inwoners om sulke misdrywe aan te meld by 054 4616700.
Jammer vir ongerief
Dr J Mac Kay
Waarnemende Munisipale Bestuurder
Kennisgewing aan gemeenskap van Keimoes Eilande en Malansho…
Kennisgewing aan gemeenskap van Keimoes Eilande en Malanshoek. Geliewe kennis te neem dat Kai !Garib Munisipaliteit, binne Keimoes Eilande en Malanshoek gebied huidiglik waternood ondervind. Die rede is as gevolg van pyp breek Tegniese Afdeling is tans besig om te werk aan die probleem Jammer vir ongerief Dr. J. Mac Kay
Waarnemende Munisipale Bestuurder
Please take note that Kai! Garib Municipality, within Keimoes Islands and Malanshoek area is currently experiencing a water shortage. The reason is because of pipe break Technical Department is currently working on the issue Sorry for any inconvenience caused Dr. J. Mac Kay
Acting Municipal Manager ·
Post from Kai !Garib Municipality Facebook page
KAI GARIB COMMUNITY ANNOUNCEMENT Yesterday Radio Riverside …
KAI GARIB COMMUNITY ANNOUNCEMENT 📌 Yesterday Radio Riverside hosted the studio launch. We wanted to launch both the studio and frequency but we were not successful with the frequency as we experienced interference at the Komsberg site. We will be launching the frequency at a later stage after getting this interference sorted. The community will be informed when the frequency 98.6FM is available for connection. We appreciate your patience and understanding. Kind Regards,
Radio Riverside Management
We are still reminiscing on the events of yesterday. Our …
We are still reminiscing on the events of yesterday.
Our stage was graced by the all so wonderful Nombuso Rhafisa.
We launched a brand new state of the art studio yesterday in Kakamas, in the Kai Garib municipal area.
We are live from our brand new studios
Ribbon cutting ceremony at the new Radio Riverside Studios …
Ribbon cutting ceremony at the new Radio Riverside Studios by MDDA board member, Marina Clarke, MEC for Finance, Economic Development and Tourism, Abraham Vosloo, Radio Riverside board member, Vernon Mvusi.
Studio Launch 2022
Radio Riverside Studio Launch 2022
Post from Kai !Garib Municipality Facebook page
98.6 launch
Kennisgewing aan gemeenskap van Keimoes Eilande en Malansho…
Geliewe kennis te neem dat Kai !Garib Munisipaliteit, binne Keimoes Eilande en Malanshoek gebied huidiglik waternood ondervind.
Die rede is as gevolg van pyp breek.
Tegniese Afdeling is tans besig om te werk aan die probleem.
Jammer vir ongerief
Dr. J. Mac Kay
Waarnemende Munisipale Bestuurder
KAI GARIB COMMUNITY The WAIT is finally over! RADIO RIVERS…
KAI GARIB COMMUNITY 📌 The WAIT is finally over! 😁 RADIO RIVERSIDE IS HERE! Tune into 98.6FM! #2DAYSTOGO
#RADIORIVERSIDE
#ETHIENEEDWARDSSTUDIOS
#ASMARTCOMMUNITY
#WEAREHERE
Post from Kai !Garib Municipality Facebook page
Geliewe inwoners van Langverwag, neem kennis van tydelike kr…
Geliewe inwoners van Langverwag, neem kennis van tydelike kragonderbreking
Die rede as volg voeder is afgeskakel vir dringende herstel werk.
Dr Mac Kay
Waarnemende Munisipal Bestuurder
Post from Kai !Garib Municipality Facebook page
Google Analyse – Opret og analysér spørgeskemaundersøgelser helt gratis.
The VUT E-Skills CoLab, in collaboration with its delivery partner HCLS, is currently in the process of recruiting potential ICT SMMEs for the following skills programmes: Digital Terrestrial Television Installation and maintenance technicians and cell phone repair technicians. The programmes will be running for 4-week, 1 week business and 3 week technical. After the 4 weeks, the successful candidates will enter in a mentoring and coaching programme to help establish the businesses. You will be prepared t o get toe either Kimberley or Upington for the interviews and the training. The 4 week training costs for accommodation and transport will be sponsored.
If you are interested please select one of the following registration forms: (You can only apply for one course)
Cell Phone: https://forms.gle/znjdi2oF4iJ44tg89
DTT: https://forms.gle/SMEfiXqwfxGgHAkEA
Looking forward to hosting you at one of our events.
Kind regards
VUT & HCLS Team
Google Analyse – Opret og analysér spørgeskemaundersøgelser helt gratis.
Kennisgewing aan gemeenskap van Keimoes dorp….
Kennisgewing aan gemeenskap van Keimoes dorp.
Geliewe kennis te neem dat Kai !Garib Munisipaliteit, binne Keimoes dorp gebied. huidiglik waternood ondervind.
Die rede is as gevolg van pyp breek
Tegniese Afdeling is tans besig om te werk aan die probleem
Jammer vir ongerief
Dr. J. Mac Kay
Waarnemende Munisipale Bestuurder
Kennisgewing aan gemeenskap van Uitbreiding 3 Keimoes…
Kennisgewing aan gemeenskap van Uitbreiding 3 Keimoes
Geliewe kennis te neem dat Kai !Garib Munisipaliteit, binne Keimoes in Uitbreiding 3 gebied. huidiglik waternood ondervind.
Die rede is as gevolg van pyp breek
Tegniese Afdeling is tans besig om te werk aan die probleem
Jammer vir ongerief
Dr. J. Mac Kay
Waarnemende Munisipale Bestuurder
Geagte Gemeenskap…
Gemeenskap van Langverwag/Suidrand…
Gemeenskap van Langverwag/Suidrand
Waterwerke pomp op die oomblik na die onderskeie reservoirs.
Dit sal nog tyd neem om die stelsel vol water te kry.
Munisipaliteit vra inwoners om geduldig wees.
Let wel: Die eerste water sal nie so skoon wees nie.
Dr. Mac Kay
Waarnemende MM
Gemeenskap van Langverwag/Suid rand…
Gemeenskap van Langverwag/Suid rand
Kakamas se rivierpomp kan 200 000 liter water na die Rouwaterdam toe pomp, maar die pomp lewer op die oomblik 80 000 liter. Die suigkop is onder die modder in die rivier.Die werkers sal môreoggend vroeg aandag aan dit gee.
Die hoë rivier gee maar baie moeilikheid.
Waterwerke sal planne maak om die saak te beredder.
*INTUSSEN MOET ELKEEN VAN ONS ASB MAKSIMUM WATER PROBEER SPAAR ASB.* Woensdag is die krag heeldag af, en dan kan hulle ook nie water gesuiwer word nie.
Munisipaliteit Kai !Garib Municipality…
Munisipaliteit Kai !Garib Municipality
KENNISGEWING: KRAGONDERBREKING:
Geliewe kennis te neem van die volgende kragonderbreking deur ESKOM om
dringende herstelwerk aan hul netwerk te doen.
DATUM: Woensdag 4 Mei 2022
TYDSDUUR: 6H00 tot 18H00
GEBIEDE GERAAK: KAKAMAS, LUTZBURG , CILLIE
Alle geleiers moet ten alle tye as lewendig beskou word.
Jammer vir die ongerief.
J. MacKay
Waarnemende Munisipale Bestuurder
Geagte inwoners van Keimoes….
Geagte inwoners van Keimoes.
Neem asb. kennis dat die kabels van die waterpomp by die rivier afgesteel is gedurende die nag.
U mag dalk later ‘n water tekort ondervind, ons versoek dus dat u voorsorg moet tref.
Dr. J. Mac Kay
Wnd Mun. Bestuurder
Kai !Garib Munisipaliteit
Vryheidsdag vieringe…
Vryheidsdag vieringe
DSAC, Kai !Garib Raadslede, ZFM in samewerking Onderwys en beide Cloete/Julies familie bring hulde aan wyle Roselien en Michael.
Geagte inwoners van Keimoes Woonbuurt asook Uitbr.3….
Geagte inwoners van Keimoes Woonbuurt asook Uitbr.3.
Neem asb. kennis dat die water vir ‘n onbepaalde tyd, moontlik tot vanaand, af sal wees vir instandhoudingswerk.
Ons doen ‘n beroep op u om houers te vul met water.
Baie dankie.
Dr. J. Mac Kay
Wnd Munisipale Bestuurder