Round Table Northern Cape

Latest News

BELANGRIKE KENNISGEWING AAN DIE LANGVERWAG EN SUIDRAND…

Published on April 13, 2026
Back to all Latest News
BELANGRIKE KENNISGEWING AAN DIE LANGVERWAG EN SUIDRAND

Die pomp is verskuif vanaf die kanaal na die rivier. Water sal net vanaf die rivier gepomp word.

Rede: Dit is as gevolg van geskeduleerde skoonmaakwerk by die kanaal.

Tydperk
▪︎ Begin: 13 April 2026
▪︎ Duur: 17 April 2026.

Wat moet u doen?
▪︎ Ons versoek dat u water spaarsamig gebruik gedurende hierdie tydperk.
▪︎ Vul u houers ten alle tye.

Jammer vir ongerief

##savewater*
##wecare*
##weserve*


Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee