Round Table Northern Cape

Latest News

*BELANGRIKE KENNISGEWING AAN DIE MARCHAND GEMEENSKAP…

Published on April 13, 2026
Back to all Latest News
*BELANGRIKE KENNISGEWING AAN DIE MARCHAND GEMEENSKAP

Die pomp is verskuif vanaf die kanaal na die rivier. Water sal net vanaf die rivier gepomp word.

Wat moet u doen?
– Vul houers ten alle tye met water.
– Vermy onnodige watergebruik tydens die onderbreking.

Vir enige navrae, kontak ons dienslyn via WhatsApp by 079 049 1101

Jammer vir ongerief

Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
13/04/2026

#Wecare*
#Weserve*
#Weprovide*


Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee