*BEURTKRAG*
*Steeds erg*
Beurtkrag gaan môre steeds landwyd aaneenlopend in fase 6 toegepas word tot verdere kennisgewing.
Ek sit net eers tot Dinsdagaand op.
Die volgende gebiede word as volg geraak:
*KEIMOES / KAKAMAS / UPT / KENHARDT*
*Maandag – 21/02/2023*
22:00 – 00:30
*Dinsdag – 22/02/2023*
04:00 – 06:30
12:00 – 16:30 *(4ure)*
20:00 – 00:30 *(4ure)*
Indien enige veranderings egter plaasvind, sal dit deurgegee word.
Louis Steyn
21/02/2022
18:54