Burgermeester Marshall Matthys bedank die Elektriese Afdeling vir herstel van krag kabel in Lutzburg. Die krag is gister nm aangeskakel.
Vêrder bedank die Burgermeester die inwoners vir geduld tydens die taak.
Raadslid Marshall Matthys, Burgermeester van Kai !Garib doen beroep op inwoners om saam met die Munisipaliteit en SAPS vandalisme en diefstal hok te slaan. Deur dit aan te meld by ons 24 uur Inbelsentrum 054 4616700.
Stay safe
Bly veilig
Grow better communities