Die beskadigde riool mangat in Pionier straat, Kakamas is herstel en nuut oorgebou.
Daar word n beroep gedoen om mense aan te meld wat skade aanrig aan munisipale infrastruktuur of mangatdeksels verwyder. Oop mangate kan ernstige ongelukke vir mense en voertuie veroorsaak. Die herstelkostes is vir die rekening van u as belastingbetaler.
U samewerking sal waardeer word.

Mnr Obakeng Isaacs
Waarnemende Munisipale Bestuurder
Bly veilig
Stay safe