Round Table Northern Cape

Latest News

Die Kai garib munisipaleteit se Watervlakke

Published on March 1, 2021
Back to all Latest News

Die Kai garib munisipaleteit se Watervlakke in die munisipale regsgebied is besig om te daal. Die daling in die watervlakke Gaan vasgekeerde gesinne in die verskillende eilande weer met die buitewereld verbind terwyl dit ook die munisipaleteit die geleentheid Gaan gee om die totale omvang van die skade te Kan bepaal.

Die keimoes gebaseerde munisipaleteit Moe’s die afgelope twee weke onder uiters gevaarlike omstandighede noodlenigings dienste wat mediese Hulp en voedsel insluit aan minstens 300 gesinne verleen na oorstromings brue en paaie oorstroom het en mense van die buitewereld afgesny het.

Kai!Garib sĂȘ ondanks die daling moet mense steeds die nodige veiligheid handaaf omdat dit gevaarlik is om die sterkte van waterstrome te onderskat.

Die gebruik van brue wat oorstroom was moet vermy word totdat n voledige bepaling van hulle toestand gedoen is en dit veilig verklaar is Vir gebruik Al dan nie.

Die munisipaleteit het inwoners bedank Vir die volgehoue samewerking en gevra dat mense enige probleme by die munisipaleteit moet aanmeld.

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee