Eskom het nodig om skakelwerk in Taaipit substasie te doen om instandhouding te doen en dit sal tot gevolg hê dat die toevoer na Kakamas gedurende die vroegoggend en weer agtermiddag vir kort periodes onderbreek sal word
Die besonderhede is as volg:
Datum: Sondag, 26 Julie 2015
Tyd: 05:45 – 06:15
16:00 – 17:00
Neem asseblief kennis dat alle lyne en toerusting vir die duur van beide onderbrekings as stroomdraend beskou moet word aangesien die toevoer enige tyd aangeskakel kan word.
Eskom bied verskoning aan vir enige ongerief wat moontlik verooraak mag word as gevolg van die inderbrekings van toevoer.