Map Unavailable
Date/Time
Date(s) - 31/08/2021
12:00 am
Categories
Vrouedag-vieringe in Kai !Garib, insamewerking met die LUR Sports Kuns en Kultuur, Burgemeester Louw, Speaker Klim en Raadslede.
Vanjaar se Vrouedag- vieringe wat op 31 Augustus 2021 te Keimoes plaas gevind het, was behoorlik ‘n uithang geleentheid vir ons vroue van die 10 wyke.
Nie net is daar vrolik feesgevier nie, maar behoorlik gepronk in wit en swart en pienk.
Geskenkies in die vorm van Sertifikate is oorhandig aan die vroue.