Round Table Northern Cape

Latest News

Feestelike vroue dag vir meer as 1700 vroue binne die Kai! Garib gebied in samewerking met LUR van Departement Sports Kuns en Kultuur

Published on September 11, 2019
Back to all Latest News

Vanjaar se vrouedagvieringe wat op 9 Augustus  2019 (Keimoes) en 25 Augustus 2019 (Kakamas) plaasgevind het, was behoortlik ‘n uitgang geleentheid vir ons vroue in alle ons 10 Wyke. Nie net is daar vrolik feesgevier nie, maar behoortlik gepronk in “all white” en wit en swart.

Die fokus op hierdie dag was onder meer ‘n ware storie van ‘n vrou wat oorleef na 48 mes wonde. Haar tema was die Here leef, red en verlos ons. Maak nie saak wat jou omstandighede is nie.

LUR van Sports Kuns en Kultuur Berenice Sinxeve saam met Burgermeester van Kai! Garib het by hierdie geleentheid geskenkies aan vroue oorhandig in vorm van kombers, toiletware en kospakkies.

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee