Geagte Gemeenskap van Langverwag/Suid rand/Dorp
Neem asb. kennis van ‘n waterpyp by die hooflyn wat gebreek het.
Die Munisipaliteit doen ‘n beroep dat gemeenskappe houers vul met water.
Die Munisipaliteit is
tans besig om die pyp te herstel.Jammer vir enige ongerief veroorsaak.
Vir enige navrae kontak die Tegniese Afdeling/ Inbel sentrum: 054 4616700
Dr. J. Mac Kay
Munisipale Bestuurder