Round Table Northern Cape

Latest News

Geagte inwoners…

Published on December 17, 2025
Back to all Latest News
Geagte inwoners

*Kennisgewing: Vertraging in vullisverwydering – Langverwag‑gebied*

Kennis geskied hiermee van ‘n vertraging in vullisverwydering vir die Langverwag‑gebied. Die voertuie is momenteel uit diens vir onderhoud en herstelwerk, wat die rooster beïnvloed.

– *Wat beteken dit vir u?*
– Die volgende opheffing sal ongeveer 2‑3 dae vertraag wees.
– Ons sal probeer om die diens so spoedig moontlik te hervat.

– *Hoe bly u ingelig?*
– Kyk op die munisipaliteit se webblad www.kaigarib.gov.za of sosiale media vir opdaterings.
– Kontak ons Inbelsentrum via WhatsApp
079 049 1101 vir enige vrae.

Jammer vir ongerief

Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
Kai !Garib Munisipaliteit
17/12/2025

#wecare*
#weserve*
#staysave*

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee