*Kennisgewing: Vertraging in vullisverwydering – Lutzburg en Kakamas Industriële gebied*
Kennis geskied hiermee van ‘n vertraging in vullisverwydering vir die Lutzburg en Kakamas Industriële ‑gebied. Die voertuie is huidiglik vir onderhoud en herstelwerk, wat die vullisverwyderings rooster beïnvloed.
– *Wat beteken dit vir u?*
– Die volgende opheffing sal ongeveer 2‑3 dae vertraag wees.
– Ons sal probeer om die diens so spoedig moontlik te hervat.
– *Hoe bly u ingelig?*
– Kyk op die munisipaliteit se webblad- www.kaigarib.gov.za of sosiale media vir opdaterings.
– Kontak ons Inbelsentrum via WhatsApp 079 049 1101 vir enige vrae.
Jammer vir die ongerief.
Mnr. Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
Kai !Garib Munisipaliteit
18/12/2025
#wecare*
#weserve*
#staysave*
