Geagte inwoners van Kai !Garib Munisipaliteit
WAARSKUWING!! Watervlakke in ons benede Oranjerivier streek is ook besig om te styg. Vloed is ‘n moontlikheid. Wees asseblief versigtig in, om en naby die rivier
en sy takke. Wees versigtig by laagliggende brûe. Vermy swem en vis vang in hoog water. Wees waaksaam en verseker die nodige hulpmiddele. Rampe kan noodlottige gevolge hê. Rampbestuur is almal se verantwoordelikheid.Die uwe
Mnr Obakeng Isaacs
Waarnemende Munisipale Bestuurder
Stay safe
Bly veilig