Geagte inwoners van Keimoes Woonbuurt asook Uitbr.3.
Neem asb. kennis dat die water vir ‘n onbepaalde tyd, moontlik tot vanaand, af sal wees vir instandhoudingswerk.
Ons doen ‘n beroep op u om houers te vul met water.
Baie dankie.
Dr. J. Mac Kay
Wnd Munisipale Bestuurder