Round Table Northern Cape

Latest News

Gemeenskap van Langverwag/Suid rand…

Published on May 1, 2022
Back to all Latest News

Gemeenskap van Langverwag/Suid rand

Kakamas se rivierpomp kan 200 000 liter water na die Rouwaterdam toe pomp, maar die pomp lewer op die oomblik 80 000 liter. Die suigkop is onder die modder in die rivier.Die werkers sal môreoggend vroeg aandag aan dit gee.

Die hoë rivier gee maar baie moeilikheid.
Waterwerke sal planne maak om die saak te beredder.

*INTUSSEN MOET ELKEEN VAN ONS ASB MAKSIMUM WATER PROBEER SPAAR ASB.* Woensdag is die krag heeldag af, en dan kan hulle ook nie water gesuiwer word nie.

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee