Die brand was so erg Dat dit vinnig versprei het vanaf die oorspong naby heining tot by stoor.
Kratte, pallette en ander toerusting en materiaal was in puin gelê. Baie omstanders van omliggende areas rondom die stoor, het die nagtelige gloed van vlamme, en koelte van nag aangedurf om slegs n blik te kry op hierdie verslintende vuur aanslag.
Kai ! Garieb se uitmuntende ramp bestuur span onder lyding van Mnr. Herold Olyn, was baie vinnig op die toneel, en die uitmergende, verterende hitte aan te pak en sodoende in samewerking met alle beskikbare boere in omgewing, wat ook op die toneel aangekom het om te help, uiteindelik beheer oor die toornde vlamme, gekry.
Danksy die ywer en samewerking van almal op die toneel, is daarin geslaag om die aanslag en skade, as ook potensiële totale uitwissing te kon keer.
Die store is in die proses gespaar en slegs minimal skade is aan geboue gedoen.
Wereens dankie aan al die helde van gisteraand wat uitgespring het, dapper genoeg was, en sodoende sukses behaal het in die brand bestryding.
Spesiale dank aan die Ramp bestuur Afdeling van Kai !Garib.
Die uwe
Mnr Obakeng Isaacs
Waarnemende Munisipale Bestuurder