Round Table Northern Cape

Latest News

Goeie nuus vir inwoners van Cillie en Lutzburg in die Kai! G…

Published on June 25, 2025
Back to all Latest News

Goeie nuus vir inwoners van Cillie en Lutzburg in die Kai! Garib Munisipale area waar die water suiwerings punte onlangs deur die Munisipaliteit opgeknap was om inwoners van skoon drink water te voorsien.

Radio Riverside het uitgereik na die Kai! Garib Munisipaliteit om op te volg oor die vordering van die water suiwerings projekte wat in die twee gemeenskappe Lutzburg en Cillie plaasvind en kon dus terugvoering ontvang dat die Cillie projek reeds 100% voltooid is en dat die gemeenskap reeds nou 100% suiwer water ontvang, terwyl die Lutzburg projek tans op 80% voltooid is weens finale opknapings en omheinings werk wat installeer moet word.

Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
25/06/2025

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee