Round Table Northern Cape

Latest News

HERSTELWERK VOLTOOI…

Published on April 9, 2026
Back to all Latest News
HERSTELWERK VOLTOOI

Elektriese Afdeling het vandag (9 April 2026) ligte herstel in Keimoes Hoofstraat.

Die werk is suksesvol afgehandel, en die area is weer veilig vir verkeer en voetgangers.

Baie dankie vir julle geduld en samewerking. Ons sal voortgaan om ons infrastruktuur te verbeter en veilige omgewing te skep vir ons gemeenskappe.

#Wecare*
#Weserve*



Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee