Round Table Northern Cape

Latest News

JOU STEM MAAK SAAK…

Published on May 6, 2026
Back to all Latest News
JOU STEM MAAK SAAK

Dit is jou geleentheid om te sê wat vir jou gemeenskap belangrik is:
Paaie • Water • Elektrisiteit • Behuising • Werkskepping

Kom deel jou idees en help ons om die begroting en ontwikkeling te beplan volgens die werklike behoeftes van die gemeenskap.

Sonder jou insette kan ons nie die regte besluite neem nie.

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee