Kai !Garib Munisipaliteit
Onwettig vullis stort is ń misdryf
Kai !Garib Munisipaliteit doen beroep op inwoners om nie onwettig vullis te stort nie. Oortreders kan vervolg teen ñ koste van R500.00.
##TogetherWeMove**
##WeCare**
##Weserve**


