Round Table Northern Cape

Latest News

*Kai !Garib Munisipaliteit…

Published on October 17, 2025
Back to all Latest News
*Kai !Garib Munisipaliteit

Kennisgewing: Wateronderbreking*

Geliewe kennis te neem van ‘n onderbreking in die watertoevoer in Kakamas op die volgende tye:
Datum: 20/10/202 en moontlik ook 21/10/2025
Tyd: 8h00 tot 20h00
As gevolg van die opgradering van die watersuiweringsaanleg moet die nuwe pompbeheerstelsel geiinstalleer word.
Daar sal gepoog word om die werk so gou as moontlik af te handel.
Neem asb voorsorg om houers met water te vul.

Jammer vir die ongerief.

Die uwe
O Isaacs
Munisipale Bestuurder

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee