Kai !Garib Munisipaliteit
Tydelike wateronderbreking Vredesvallei
Tegniese Afdeling is tans besig om water te voorsien binne Vredesvallei gebied.
Kai !Garib bedank inwoners vir die geduld tydens die uitvoering van hierdie noodsaaklike werk.
#savewater*
#wecare*
#weserve*
#weprovide*



