Round Table Northern Cape

Latest News

Kai !Garib Munisipaliteit…

Published on October 24, 2024
Back to all Latest News
Kai !Garib Munisipaliteit

Die waterdruk in sekere gebiede van Langverwag is baie swak as gevolg van die feit dat die pompkamer by Langverwag Reservoir gevandaliseer is. Die kabels en pompmotor is gesteel.

Die kabels is beskikbaar maar daar word nog gewag op die pomp aangesien daar slegs een in Kaapstad beskikbaar is.

Die publiek se hulp word weereens gevra om na vore te kom met enige inligting oor persone wat vermoedelik betrokke is by die vandalisering van die Raad se infrastruktuur.

OJ Isaacs
Munisipale Bstuurder

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee