Round Table Northern Cape

Latest News

Kai ‘Garib Munisipaliteit…

Published on March 20, 2025
Back to all Latest News
Kai ‘Garib Munisipaliteit

Cillie tydelike water onderbreking

Aan die gemeenskap van Cillie

Neem kennis dat die mobiele water afdeling aan die gemeenskap water voorsien vanaf 9h00 tot 15h00.

Munisipaliteit doen beroep op inwoners om hul houers te vul met water.

Kontak ons 24 uur Inbelsentrum by 087 265 5186 of WhatsApp 079 049 1101.

Jammer vir die ongerief.

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee