Kai !Garib Munisipaliteit Kenhardt/Lennertsville: Kennisgewing oor water onderbrekings.
Hiermee wil ons bevestig dat die bulk lewering van water in Kenhardt/Lennertsville is tans onder druk verkeer weens die daaglikse krag onderbrekings. Geen produksie van water vind plaas tydens krag onderbrekings nie. Dit bring mee dat lae drukke sowel as geen
water in hierdie gebiede ervaar word nie.Die Tegniese Afdeling is tans besig met beurt water program. Die program sal dus kommunikeer word via WhatsApp/Facebook.
Enige navrae kontak Inbelsentrum 054 4616700.