KAI !GARIB MUNISIPALITEIT KENNISGEWING
Kennis geskied hiermee dat riool pomp naby Kakamas Hospital buitewerking is, wat lekasie veroorsaak.
Munisipaliteit doen beroep op inwoners om kinders weg te hou van die area.
Tegniese Afdeling is tans besig om die riool pomp te herstel en area te ontsmet.
Vir enige navrae kontak 24 Uur- Inbelsentrum by 054 461 6700 of whatsapp nommer 079 873 3767.
Jammer vir ongerief.
Mnr Obakeng Isaacs
Waarnemende Munisipale Bestuurder