Kai !Garib Munisipaliteit: Kennisgewing oor water onderbreking Lanverwag/Suid Rand
Hiermee wil ons bevestig dat die nuwe pomp is aangekoop en Elektriese Afdeling is tans besig om krag aan te Koppel. Dit sal paar ure neem om dam op te bou.
Jammer vir ongerief
Enige navrae kontak Inbelsentrum 054 4616700.