Kai !Garib Munisipaliteit: Kennisgewing oor water onderbreking Lanverwag/Suid Rand
Hiermee wil ons bevestig dat die bulk lewering van water in Langverwag is tans onder druk verkeer asgevolg 1 pomp wat gebrand het tydens krag onderbrekings. Dit bring mee dat lae druk sowel as geen water in hierdie gebied ervaar word nie.
Die Tegniese Afdeling is tans besig om te werk aan die probleem.
Enige navrae kontak Inbelsentrum 054 4616700.