Kai !Garib Munisipaliteit wil hiermee beroep op inwoners doen wat in laaglêende gebiede woon, om hulle belangrike persoonlike dokumente, soos ID’s, by veiliger plekke te berg. Ons verwag abnormale reënval en koue.
Ons doen vêrder ñ beroep op ouers om te kyk dat hul kinders nie in water poele speel nie. Ons vra ook dat ouers ten alle tye bewus waar hul kinders is.
Vir enige navrae of noodhulp kontak ons 24 uur inbelsentrum by 054 461 6700.
Dr. Mac Kay
Waarnemende Munisipale Bestuurder