*KAI!GARIB MUNISIPALITEIT*
*KENNISGEWING: KAKAMAS, LANGVERWAG EN SUIDRAND GEMEENSKAP*
Neem asseblief kennis dat die Munisipale Kantoor in Kakamas *Donderdag, 24 September 2026*, oop sal wees vanaf *09:00 tot 13:00* vir:
– *Kragverkope (Voorafbetaalde Elektrisiteit)*
– *Betaling van Munisipale Rekeninge*
Ons vra verskoning vir enige ongerief en bedank u vir u begrip en samewerking.
#wecare
#weserve