Round Table Northern Cape

Latest News

KAI!GARIB MUNISIPALITEIT…

Published on September 22, 2026
Back to all Latest News
KAI!GARIB MUNISIPALITEIT

KENNISGEWING: DRINGENDE
KRAGONDERBREKING – KEIMOES

Inwoners word hiermee in kennis gestel van ’n dringende beplande kragonderbreking ten einde herstelwerk aan ’n 11 000 Volt-stroombreker te verrig.

Datum: 23 September 2026
Tyd: 08:30 tot 12:00

Die volgende gebiede sal deur die kragonderbreking geraak word:

Malanshoek en alle Eilande
KLK tot Tierberg, insluitend die Rivierpomp – Keimoes
Lennertsville en Rivierpomp

⚠️ VEILIGHEIDSWAARSKUWING:
Alle elektriese geleiers en toerusting moet ten alle tye as lewendig beskou word.

Die herstelwerk kan moontlik voor die geskeduleerde tyd voltooi word, waarna die kragtoevoer herstel sal word.

Die Munisipaliteit vra om verskoning vir enige ongemak en ontwrigting wat deur die kragonderbreking veroorsaak mag word.

M. Clarke
Bestuurder: Elektromeganiese Dienstev

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee