*KEIMOES DORP*
*KENNISGEWING: TYDELIKE WATERONDERBREKING*
Kennis geskied hiermee van ’n tydelike wateronderbreking in Keimoes Dorp, as gevolg van ’n pypbreek naby Lewis store.
*Wat moet u doen:*
– Vul houers ten alle tye met water
– Vermy onnodige watergebruik tydens die onderbreking
*Herstel:*
– Ons span werk om die diens so spoedig moontlik te hervat
Vir enige navrae, kontak ons dienslyn by *079 049 1101*
Jammer vir die ongerief.
*Mnr Obakeng Isaacs*
Munisipale Bestuurder
Kai !Garib Munisipaliteit
18/05/2026