Round Table Northern Cape

Latest News

Keimoes-gemeenskap…

Published on February 6, 2026
Back to all Latest News
Keimoes-gemeenskap

*KENNISGEWING: TYDELIKE WATERONDERBREKING*

Kennis geskied hiermee van ń tydelike wateronderbreking in Keimoes-gebied, as gevolg van ‘n kragonderbreking by Tierberg.

– *Wat moet u doen?*
– Vul houers met water vir noodgebruik.
– Vermy onnodige watergebruik tydens die onderbreking.

– *Herstel:*
– Ons sal werk om die diens so spoedig moontlik te hervat.
– Kyk op ons webblad www.kaigarib.gov.za of sosiale media vir inligting.

Vir enige navrae, kontak ons Inbelsentrum via WhatsApp 079 049 1101.

Dankie vir u samewerking.

Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
Kai !Garib Munisipaliteit
06/02/2026

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee