KEIMOES/ LENNERTSVILLE/KENHARDT
Neem kennis van tydelike kragonderbreking in Keimoes, Lennerstville en Kenhardt. Alle lyne en toerusting is lewendig gedurende kragonderbreking.
Watervoorsiening :
As gevolg van kragonderbreking sal Keimoes, Lennerstville en Kenhardt sonder water wees. Publiek word versoek om hul houers vol te maak.
Jammer vir die ongerief
Mnr A Phete
Waarnemende Munisipale Bestuurder
Kai Garib Munisipaliteit