Round Table Northern Cape

Latest News

Keimoes Stasie woongebied…

Published on April 16, 2026
Back to all Latest News
Keimoes Stasie woongebied

*KENNISGEWING: TYDELIKE WATERONDERBREKING*

Kennis geskied hiermee van ń tydelike wateronderbreking in Keimoes stasie woongebied, as gevolg pypbreek.

– Wat moet u doen?
– Vul houers ten alle tye met water.
– Vermy onnodige watergebruik tydens die onderbreking.

– Herstel:
– Ons sal werk om die diens so spoedig moontlik te hervat.

Vir enige navrae, kontak ons dienslyn by 079 049 1101

Jammer vir ongerief.

Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
Kai !Garib Munisipaliteit
16/04/2026

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee