Round Table Northern Cape

Latest News

*Kenhardt Gemeenskap…

Published on March 25, 2026
Back to all Latest News
*Kenhardt Gemeenskap

*Kennisgewing: Tydelike Wateronderbreking

Kennis geskied hiermee van ń tydelike wateronderbreking in Kenhardt gebied, as gevolg van ‘n foutiewe pomp by Lennertsville watersuiwering wat water pomp na Kenhardt.

Wat moet u doen?
Vul houers ten alle tye met water.
Vermy onnodige watergebruik tydens die onderbreking.

Herstel:
Ons sal werk om die diens so spoedig moontlik te hervat.
Kyk op ons webblad www.kaigarib.gov.za of sosiale media.

Vir enige navrae, kontak ons dienslyn by 0872655186 of via WhatsApp 079 049 1101.

Dankie vir u samewerking.

Mnr. Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
Kai !Garib Munisipaliteit
25/03/2026

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee