Round Table Northern Cape

Latest News

*Kenhardt Gemeenskap*…

Published on February 19, 2026
Back to all Latest News
*Kenhardt Gemeenskap*

**KENNISGEWING: TYDELIKE WATERONDER-
BREKING**

Kennis geskied hiermee van ń tydelike wateronderbreking in Kenhardt gebied, as gevolg van ‘n pypbreek tussen Lennertsville & Kenhardt.

– *Wat moet u doen?*
– Vul houers ten alle tye met water.
– Vermy onnodige watergebruik tydens die onderbreking.

– *Herstel:*
– Ons sal werk om die diens so spoedig moontlik te hervat.
– Kyk op ons webblad www.kaigarib.gov.za of sosiale media.

Vir enige navrae, kontak ons dienslyn by 079 049 1101.

Dankie vir u samewerking.

Mnr. Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
Kai !Garib Munisipaliteit
19/02/2026




Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee