Kennisgewing:
Onderbreking in water en elektriese dienste, Keimoes
Neem asseblief kennis dat die tekort aan water die oorsaak van n pypbreek in Keimoes is. Die waterafdeling is besig met herstelwerk.
Die werk moet met die hand gedoen word agv die kragkabels en Telkom kabels in dieselfde sloot. Dit veroorsaak dat dit baie langer as gewoonlik neem.
Die kragprobleme word ook herstel.
Jammer vir die ongerief.
Mnr A. Phete
Waarnemende Munisipale Bestuurder