*KENNISGEWING:
WATERONDERBREKING*
WATERONDERBREKING*
Geliewe kennis te neem dat die Suid kanaal afgesit sal word op 18/01/2025. Gebiede geraak is Kakamas, Alheit en Marchand.
Datum: 18/01/2025
Tydsduur: 07H00 tot 16H00
Jammer vir die ongerief.
Mr. O Isaacs
Munisipale Bestuurder
Kai !Garib Munisipaliteit