*KENNISGEWING:
*KAI ! GARIB MUNISIPALITEIT*
WATER TEKORT KAKAMAS*
*KAI ! GARIB MUNISIPALITEIT*
WATER TEKORT KAKAMAS*
Geliewe kennis te neem van ‘n water tekort in Kakamas.
Die gevolg van die hoë watervlak het die rivierpomp se pype afgeruk en die elektriese toevoerkabel is ook beskadig. Die pomp kan dus nie werk nie.
Die kanaal is afgesit vir onderhoud en die rouwater stoordam se vlak daal ook vinnig.
Daar is net sekere gebiede in Kakamas wat nog water kry.
Water is nog beskikbaar by die suiweringsaanleg.
Jammer vir die ongerief.
M. Clarke
Bestuurder: Elektromeganiese Dienste