Round Table Northern Cape

Latest News

*KENNISGEWING:…

Published on May 14, 2025
Back to all Latest News
*KENNISGEWING:
*KAI ! GARIB MUNISIPALITEIT*
WATER TEKORT LENNERTSVILLE/KENHARDT*

Geliewe kennis te neem van ‘n water tekort in Kenhardt en Lennertsville

Die rivierpompe is beskadig as gevolg van die hoë watervlakke en word nou herstel.

Munisipaliteit doen beroep op inwoners om hul houers te vul met water.

Jammer vir die ongerief.

Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
14/05/2025

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee