*KENNISGEWING*
*TYDELIKE WATERONDERBREKING*
Inwoners van Kenhardt en Lennertsville word in kennis gestel dat die tegniese span nog steeds besig is met die herstelwerk aan die rouwaterpyplyn na die aanleg.
Gedurende hierdie tyd sal die gemeenskappe van water voorsien word.
*Kontak:*
– Inbelsentrum: WhatsApp 079 049 1101
Jammer vir ongerief.
Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
27/01/2026