*KENNISGEWING*
*TYDELIKE WATERONDERBREKING*
Inwoners van Augrabies word in kennis gestel dat daar ‘n tydelike wateronderbreking sal wees as gevolg van ‘n kragonderbreking by die druktoring.
Die kragonderbreking is aangemeld by Eskom en ons werk aan om die probleem op te.
*Kontak:*
– Inbelsentrum: WhatsApp 079 049 1101.
Jammer vir ongerief
Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
29/01/2026