*KENNISGEWING
KRAG HERSTEL
Inwoners van Kakamas en omliggende dorpies word in kennis gestel dat die kragtoevoer herstel is.
Die Elektriese Afdeling het die herstelwerk voltooi en die krag is weer aangesluit.
*Dankie vir u geduld en samewerking.
*Kontak:
– Inbelsentrum: WhatsApp 079 049 1101