Round Table Northern Cape

Latest News

*KENNISGEWING*…

Published on February 4, 2026
Back to all Latest News
*KENNISGEWING*

*TYDELIKE WATERONDERBREKING*

Inwoners van Langverwag en Suidrand gebied word in kennis gestel van ‘n tydelike wateronderbreking, as gevolg van ‘n foutiewe rouwaterpomp.

Die tegniese afdeling is tans besig om die probleem op te los. Lae gebiede het water, maar hoë gebiede sal slegs in die aand water kry.

*Versorging:*

– Vul waterhouers ten alle tye vir noodgebruik.
– Gebruik water spaarsamig.
– Rapporteer enige water lekasies aan die munisipaliteit

*Kontak:*

– Inbelsentrum: WhatsApp 079 049 1101.

Jammer vir ongerief
Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
4/02/2026

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee