Round Table Northern Cape

Latest News

KENNISGEWING…

Published on February 21, 2026
Back to all Latest News

KENNISGEWING

WATERDIENS HERVAT

Inwoners van Kenhardt word in kennis gestel dat die pomp herstel is, en die waterafdeling tans besig is om die damvlakke op te bou.

Ons verwag dat die watertoevoer normaal sal wees sodra die damme voldoende gevul is.

Dankie vir u geduld en samewerking.

Kontak:

– Inbelsentrum: WhatsApp 079 049 1101

Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
21/02/2026

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee