Round Table Northern Cape

Latest News

KENNISGEWING…

Published on February 22, 2026
Back to all Latest News
KENNISGEWING

TYDELIKE WATERONDERBREKING

Inwoners van Keimoes word in kennis gestel dat die waterafdeling tans water vanaf die rivier en kanaal trek, maar die kanaal word afgesit vir onderhoud.

As gevolg hiervan sal die watertoevoer swak wees.

Die Munisipaliteit doen ‘n beroep op inwoners om water spaarsamig te gebruik.

AANBEVELINGS:

– Gebruik water net vir noodsaaklike doeleindes.
– Meld water lekasies aan.
– Gebruik waterbesparende toestelle.

Jammer vir ongerief

Kontak:

– Inbelsentrum: WhatsApp 079 049 1101

Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
22/02/2026

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee